soBriljanTjieTjie 2

ZAR 150.00
sold out

'n Praktiese en Pragmatiese opvoedkundige/akademiese Funksionele Werkboek.
"In hierdie WERKBOEK leer ons ons jong Afrikaanse kindertjies om Engels te
lees, te verstaan en later ook om Engels te skryf." (Ja! Maklik-Kleurvol-Prettig!)

Hierdie Praktiese Werkboek is spesiaal geskep vir:
*onderwysers, opvoeders, privaat onderwysers, mentors en skole
*voorskoolse onderwysers, Afrikaanse kinders en Afrikaanse studente
*Afrikaanse spraakterapeute en Tweetalige spraakterapeute en ook vir Biblioteke
*alle ouers en versorgers, ook ouers wat hul jong kinders tuisonderrig
*immigrante wat maklike Engels op 'n EENVOUDIGE MANIER aan hulle kindertjies wil bekendstel

Hierdie unieke, pragtige, kleurvolle, opvoedkundige, funksionele, opbouende,
positiewe, motiverende, inspirerende en kreatiewe Akademiese Werkboek word
toegewy aan vasberade, onwrikbare, lojale en passievolle Suid-Afrikaanse onderwysers.

Hierdie opvoedkundige/akademiese Funksionele Werkboek is geskep met 'n innige passie
vir die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel deur die Suid-Afrikaanse outeur - SummerJupiterValentine.
N.B! Sy gebruik Britse Engels in hierdie Unieke Werkboek. Dit is belangrik om te merk dat
daar 'n effense marginale variasie tussen Britse Engels en Amerikaanse Engels is! Dankies!

Add To Cart