Skip to Content
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
Login Account
Amazon
Shop soBriljanTjieTjie 1
5.png Image 1 of
5.png
5.png

soBriljanTjieTjie 1

ZAR 150.00
sold out

'n Praktiese en Pragmatiese opvoedkundige/akademiese Funksionele Werkboek.
"In hierdie WERKBOEK leer ons ons jong Afrikaanse kindertjies om Engels te
lees, te verstaan en dus eventueel ook te skryf." (Ja! Maklik-Kleurvol-Prettig!)

Hierdie praktiese werkboek is spesiaal geskep vir:
*onderwysers, opvoeders, tutors, mentors en skole
*voorskoolse onderwysers, Afrikaanse kindertjies en Afrikaanse studente
*Afrikaanse spraakterapeute en Tweetalige spraakterapeute en ook vir Biblioteke
*alle ouers en versorgers, ook ouers wat hul jong kinders tuisonderrig
*immigrante wat maklike Engels op 'n EENVOUDIGE manier aan hulle kindertjies wil bekendstel

Hierdie unieke, prágtige, kleurvolle, opvoedkundige, funksionele, opbouende,
positiewe, motiverende, inspirerende en kreatiewe Akademiese Werkboek word
toegewy aan vasberade, onwrikbare, LOJALE en passievolle Suid-Afrikaanse onderwysers.

Hierdie opvoedkundige/akademiese Funksionele Werkboek is geskep met 'n innige passie
vir die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel deur die Suid-Afrikaanse outeur - SummerJupiterValentine.
N.B! Sy gebruik Britse Engels in hierdie Unieke Werkboek. Dit is belangrik om te waardeer dat
daar 'n effense marginale variasie tussen Britse Engels en Amerikaanse Engels is! Dankies!

Add To Cart

Gauteng, South Africa
summerjwl@gmail.com

Shop

About

Gratitude

Languages

FAQ

Amazon

Instagram

Facebook

TikTok

Name *
Thank you!

Made with Squarespace

Copyright 2024