or-educalêrni (2)
SUID-AFRIKA SPOG MET 12 AMPTELIKE TALE, naamlik:
Engels, Afrikaans, isiZulu, isiXhosa, isiNdebele, Sepedi, Sesotho,
Setswana, siSwati, Tshivenda, Xitsonga en ons Suid-Afrikaanse Gebaretaal
“Ja, ek ken die land waar die boerevolk woon!! Land met sy berge,
terrasse gekroon!! Land met sy vlaktes, so wyd en so vry!
Ai, dis die land, dis die wêreld vir my!!”
“Dis 'n land van kleure en klank! Dis 'n land van oorvloed en dank!
Dis ′n land waar almal na strewe! Dis ′n land sonder horison en,
dis 'n land wat weet hy kan - ook ′n blyplek neerlê vir my!”
Kom Orania maaitjies. Julle is Afrikaans! Julle is ywerig-slim! Julle is talentvol!
Julle is kreatief! En julle geniet dit om nuwe dingetjies aan te leer, né? Lekker!
Dit beteken hierdie or-educalêrni reeks is NET vir julle bedoel! Ja! Wonderlik!!
Geniet hierdie boek! Ja! In Orania praat ons trots Afrikaans! Ja! Ja! Net so jong!
•Hierdie boek is toegewy aan ons merkwaardige Afrikaanse skrywer, CM van den
Heever. Hy was gebore in die Norvalpontse konsentrasiekamp gedurende die 2de Anglo Boere-oorlog (27/02/1902). Hierdie sterk, diep siel het 2 Hertzog Pryse gewen!
•Hierdie reeks is toegewy aan die vreeslose humanitêre aktivis vir Afrikaners in
konsentrasiekampe - gedurende die 2de Anglo Boere-oorlog, Emily Hobhouse.
In hierdie pragboekie konsentreer ons nogsteeds op 4-letter woordjies!