Skip to Content
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
Login Account
Amazon
Shop or-educalêrni (1)
or-educalêrni (1)   cover.png Image 1 of 2
or-educalêrni (1)   cover.png
or-educalêrni (1)  vlag.png Image 2 of 2
or-educalêrni (1)  vlag.png
or-educalêrni (1)   cover.png
or-educalêrni (1)  vlag.png

or-educalêrni (1)

ZAR 150.00
sold out

“My liefste mamma, pappa, juffrou, toesighouer, oupa, ouma,
broer, suster, tante, oom, neef, niggie óf my versorger -
help my asseblief om hierdie prettige en maklike
(blokkiesraaisels) - (woordsoekraaisels) in hierdie lekker kleurvolle,
prágtige en leersame boekie te voltooi! Ja! Ja!”

“Ons naam Orania is 'n variasie van die Afrikaanse woord oranje,
wat verwys na die aangrensende prominente Oranjerivier.
Ja! Ons het ook ons eie unieke, treffende en charismatiese vlag:

“Die ‘
klein reus’ is Orania se simbool vir selfwerksaamheid en
eie arbeid en daarmee saam beteken sy naam dat hy klein is -
maar dat die werk wat hy verrig en sy idee vir vryheid reusagtig is.”
 
“
BLOU verteenwoordig die hemel, geloof, toewyding, onskuld,
waarheid, vasberadenheid, geregtigheid en liefdadigheid!”

“
ORANJE simboliseer vryheid, energie, beskerming en eer,
en is ook die simboliese kleur van Orania!”

“En
WIT simboliseer reinheid en vrede! Fantasties!”

“Ek wil teken en ek wil verf en ek wil vreeeeeeslik baie pret hê!”
“O! Ja! Asseblief! Spandeer asseblief kwaliteit tyd saam met my -

sodat ek aan jou kan bewys hoe intelligent en hoe kreatief ek is!!!”
“Kom Orania maaitjies! Julle is slim! En talentvol! Ja! Kom ons begin! Lekker!”   

Add To Cart

Gauteng, South Africa
summerjwl@gmail.com

Shop

About

Gratitude

Languages

FAQ

Amazon

Instagram

Facebook

TikTok

Name *
Thank you!

Made with Squarespace

Copyright 2024