Skip to Content
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
Login Account
Amazon
Shop oe-educalerni 2
16.png Image 1 of
16.png
16.png

oe-educalerni 2

ZAR 100.00
sold out

oe-educalêrni
boek
twee (2)

ouderdomme 3, 4 en 5
“in hierdie oulike boek konsentreer ons op 3-letter woordjies”

“My liefste mamma, pappa, ouma, oupa,
boetie, sussie, oom, tante, neef, niggie, juffrou,
toesighouer óf my versorger -
help my asseblief om hierdie prettige en maklike
(woordsoekraaisels) - (blokkiesraaisels)
in hierdie leersame, prágtige en kleurvolle boek te voltooi!”

“O! Ja! Spandeer asseblief n bietjie kwaliteit tyd saam met my -
sodat ek jou kan wys hoe slim en hoe kreatief ek is!?”

“Ek wil verf en ek wil teken en ek wil baie báie pret hê!
Kom ons begin! Lekkkkkker! Lekkkkkker! Ja! Asseblief!"

Add To Cart

Gauteng, South Africa
summerjwl@gmail.com

Shop

About

Gratitude

Languages

FAQ

Amazon

Instagram

Facebook

TikTok

Name *
Thank you!

Made with Squarespace

Copyright 2024