Skip to Content
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
galateriagata books
Login Account
0
0
Amazon
Shop
About
Gratitude
Languages
Contact
Login Account
Amazon
Shop oe-educalerni 1
oe-educalêrni (1)      front.jpg Image 1 of
oe-educalêrni (1)      front.jpg
oe-educalêrni (1)      front.jpg

oe-educalerni 1

ZAR 200.00
sold out

ouderdomme 3, 4 en 5

“My liefste mamma, pappa, juffrou, toesighouer, ouma, oupa,

broer, suster, oom, tante, neef, niggie óf my versorger -

help my asseblief om hierdie maklike en prettige

(blokkiesraaisels) - (woordsoekraaisels)

in hierdie lekker leersame,

pragtige en kleurvolle boekie te voltooi!”

“O! Ja! Spandeer asseblief kwaliteit tyd saam met my -

sodat ek jou kan wys hoe kreatief en hoe slim ek is!!!”

“Ekke is werklik slim! En ekke is uiters baie kreatief!”

“Ek wil teken en ek wil verf en ek wil vreeslik baie pret hê!”

“Kom ons begin! Lekkkkkkerrrrr! Kom ons begin nou! Ja! Ja! Ja!"

(Hierdie boekie is toegewy aan klein Johan Swart – 27 April 2023)

SummerJupiterValentine

Add To Cart

Gauteng, South Africa
summerjwl@gmail.com

Shop

About

Gratitude

Languages

FAQ

Amazon

Instagram

Facebook

TikTok

Name *
Thank you!

Made with Squarespace

Copyright 2024