(B) ala-storiapolsa (vroulik – Christelik)
Hierdie unieke Christen gebaseerde album is n prág-collage-boek
vir jou vroulike geliefde (wat aan Alzheimer se siekte (óf Dementia) ly.
Jy - as n Christen versorger (of n deernis-kind) -
kan hierdie prág-collage-album-boek spesiaal nét vir haar aankoop!
Dit is n “Privaat Herinnerings-Boek” wat U vir haar kan verpoorsoonlik
en by haar kan los – vir die dae wat sy kwesbaar of eensaam voel.
Ja! Jy kan ál haar kosbare fototjies, herinneringe, suksesse, geliefdes,
familie-lede, kinders, kleinkinders en hartswense namens haar noteer!
Help haar om haar eie verjaarsdag, jou verjaarsdag
en om selfs haar huweliksherdenking te onthou!
Vul die album vir haar in en skryf vir haar briefies en maak belangrike notatjies
oor wie haar dokters is en op watter kroniese medikasie sy is.
Maak vir haar collages van ál haar gunsteling dingetjies, mensies en herinneringe!
Noteer namens haar ál die aandenkinkies wat haar so besonders en uniek maak!
Noteer ál haar gunsteling liedjies, kleure, kosse, flieks en blomme.
Laat haar weet dat sy belangrik is en dat sy absoluut geliefd is!
ala-storiapolsa (B) is n onontbeerlike Christen herinnerings-geskenk
aan jou Alzheimers mamma, ouma, tante of beste vriendin.
Want - ons élkéén se storie maak werklik saak!