(B) ala-storiafeliza: (manlik - Christelik)
Hierdie is n onontbeerlike Christen herinnerings-collage-album-geskenk
vir jou pappa, jou oupa, jou oom of jou beste vriend.
(wat aan Alzheimer se siekte (óf Dementia) ly.
Jy - as n Christen versorger (of n deernis-kind)
kan hierdie prág-collage-album-boek spesiaal nét vir hom aankoop!
Dit is n “Privaat Herinnerings-Boek” wat jy vir hom kan verpoorsoonlik
en by hom kan los – vir die dae wat hy eensaam of kwesbaar voel.
Ja! Jy kan ál sy kosbare fototjies, herinneringe, suksesse, geliefdes,
familie-lede, kinders, kleinkinders en hartswense namens hom noteer!
Help hom om sy eie verjaarsdag, jou verjaarsdag
en om selfs sy huweliksherdenking te onthou!
Vul die album vir hom in en skryf vir hom briefies en maak belangrike
notatjies oor wie sy dokters is en op watter kroniese medikasie hy is.
Maak vir hom collages van ál sy gunsteling mensies, dingetjies en
herinneringe! Noteer namens hom ál die aandenkinkies
wat hom so besonders en uniek maak!
Noteer ál sy gunsteling liedjies, kleure, kosse, flieks en blomme.
Laat hom weet dat hy belangrik is en dat hy absoluut geliefd is!
ala-storiafeliza - want SY STORIE maak wérklik saak!