(A) ala-storiapolsa (vroulik – vrye geloof)

ZAR 150.00
sold out

Hierdie unieke boek is n prág-collage-album vir jou vroulike geliefde
(wat aan Alzheimer se siekte ly)
Jy as n deernis-kind (of versorger) kan hierdie prág-collage-album spesiaal nét vir haar aankoop!
Dit is n “My-Eie-Herinnerings-Boek” wat U vir haar kan verpoorsoonlik en by haar kan los –
vir die dae wat sy eensaam of kwesbaar voel.
Ja! Jy kan ál haar kosbare fototjies, herinneringe, suksesse,
familie-lede, kinders, kleinkinders, geliefdes en hartswense namens haar noteer!
Vul die album vir haar in en skryf vir haar notatjies en briefies.
Maak vir haar collages van al haar gunsteling mensies, dingetjies en herinneringe!
Noteer vir haar ál die aandenkinkies wat haar so uniek en so besonders maak!
Vul haar mediese noodsaaklikhede in en noteer al haar gunsteling liedjies, flieks,
blomme en kosse. Laat haar weet dat sy belangrik is en dat sy absoluut geliefd is!
ala-storiapolsa is n onontbeerlike herinnerings-geskenk aan jou
Alzheimers mamma, ouma, tante of beste vriendin. Hierdie spesiale prág-album
lê báie ná aan die Outeur se hart – aangesien sy sélf die lief en leed
van die versorgers-rol teenoor brose Alzheimers pasientjies beleef (en geniet) het.
n Ieder en n elk van ons moet só n kosbare boek nalaat vir ons geliefdes –
want ons elkeen se storie maak saak! Ons MOET mekaar se nalatenskap koester! Altyd!

Add To Cart